Toe Barnabas en Saulus hulle werk in Jerusalem klaargemaak het, het hulle teruggekom na die stad Antiogië. Hulle het vir Johannes saamgeneem, die mense het hom ook “Markus” genoem.