22. Die mense het toe aangehou om te skree: “Hy praat soos ’n god en nie soos ’n mens nie!”
23. Dadelik het ’n engel van die Here vir Herodes siek laat word omdat hy nie vir God geëer het nie. En wurms het begin om hom op te vreet, en hy het gesterf.
24. Die gelowiges het die boodskap van God verder en verder gebring, en meer en meer mense het dit geglo.