Handelinge 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sy hoor dat dit Petrus is wat praat, was sy so bly dat sy nie die deur oopgemaak het nie. Sy het in die huis ingehardloop en vir die mense vertel dat Petrus voor die deur staan.

Handelinge 12

Handelinge 12:12-15