Handelinge 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle die volgende dag op die pad na Joppe was en nader kom na die stad, het Petrus op die huis se plat dak geklim om te bid. Dit was omtrent twaalfuur die middag.

Handelinge 10

Handelinge 10:8-12