Handelinge 10:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet nou mense na die stad Joppe stuur om vir Simon te gaan haal. Die mense noem vir Simon ook Petrus. Hierdie Simon Petrus woon daar by ’n ander Simon, ’n leerlooier, sy huis is by die see.’

Handelinge 10

Handelinge 10:23-35