Handelinge 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het gewonder wat die dinge beteken wat hy gesien het. Die mans wat van Kornelius gekom het, het vir mense gevra waar Simon se huis is. Terwyl Petrus oor alles gewonder het, het hulle by die voordeur van die huis gestaan.

Handelinge 10

Handelinge 10:16-27