Handelinge 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het gesien dat die hemel oop is en dat iets soos ’n groot stuk lap afkom uit die hemel. Dit het gelyk of iemand die lap vashou aan die vier hoeke en of hy die lap tot op die grond laat sak.

Handelinge 10

Handelinge 10:3-19