Handelinge 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl Jesus weggegaan het en die apostels na die hemel gekyk het, het daar skielik twee manne by hulle gestaan, die manne het wit klere aangehad.

Handelinge 1

Handelinge 1:9-16