Haggai 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vra Haggai: “Wanneer iemand aan ’n lyk raak en hy word onrein, en hy raak dan aan hierdie kos, sal die kos ook onrein word?”En die priesters het geantwoord: “Ja, die kos sal onrein word.”

Haggai 2

Haggai 2:9-16