Wanneer mense te veel wyn drink,dan is hulle nooit tevrede nie.Hulle dink hulle kan doenwat hulle wil.Die Galdeërs is ook so.Hulle is soos die doderyk.Hulle maak mense dood,maar hulle is nooit tevrede nie,hulle hou aan om mensedood te maak.Hulle maak al die volkevir hulleself bymekaarsoos die dood dooie mensebymekaarmaak.