Genesis 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Al die diere sal bang wees vir die mense, die wilde diere, die voëls, die diere wat kruip en die visse. Julle mag hulle gebruik.

Genesis 9

Genesis 9:1-3