Genesis 6:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Jy moet ook genoeg kos vir julle en vir die diere bymekaarmaak en saamneem om te eet.”

22. Noag het alles gedoen presies soos God gesê het.

Genesis 6