Genesis 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het God vir Noag gesê: “Ek het besluit om al die mense op die aarde dood te maak, want hulle is wreed, hulle het die hele aarde sleg gemaak.

Genesis 6

Genesis 6:10-19