Genesis 50:23 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het lank gelewe en hy het Efraim se kinders en kleinkinders gesien. Hy het ook die kinders van Makir, Manasse se seun, aangeneem. Hulle was soos sy eie kinders.

Genesis 50

Genesis 50:20-26