Genesis 50:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het slegte planne gemaak teen my, maar God het dit verander en Hy het dit ’n goeie plan gemaak. Hy het julle plan gebruik om baie mense se lewens te red, tot vandag toe.

Genesis 50

Genesis 50:16-21