Genesis 5:5-8 Bybel vir Almal (ABA)

5. Adam was 930 jaar oud toe hy gesterf het.

6. Set was 105 jaar oud toe hy pa geword het van Enos.

7. Daarna het Set nog 807 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.

8. Set was 912 jaar oud toe hy gesterf het.

Genesis 5