Genesis 49:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die grot en grond van Makpela is naby Mamre in Kanaän. Dit is die grond wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om daar ’n graf te hê.

Genesis 49

Genesis 49:27-33