Genesis 48:5 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy het twee seuns wat in Egipte gebore is voordat ek hier na jou toe gekom het. Hulle is Efraim en Manasse. Hulle is vir my soos my eie twee seuns, Ruben en Simeon.

Genesis 48

Genesis 48:1-9