Genesis 48:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob sê toe vir Josef: “Ek het gedink dat ek jou nie weer sal sien nie. Maar God was baie goed vir my, en ek het ook jou nageslag gesien.”

Genesis 48

Genesis 48:7-12