Genesis 47:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het vir die farao gesê: “Ek is 130 jaar oud. Die Here het gesê dit is hoeveel jaar ek hier op die aarde mag woon. My voorvaders het ouer geword, maar ek het baie swaar gekry.”

Genesis 47

Genesis 47:1-18