Genesis 47:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook vir die farao gesê: “Mag ons vreemdelinge word in jou land? Want in Kanaän is daar nie meer gras vir ons skape en bokke nie. Daar is baie min kos. Mag ons asseblief in Gosen woon?”

Genesis 47

Genesis 47:3-13