Genesis 47:26 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het ’n nuwe wet in Egipte gemaak wat tot vandag toe daar is. Een vyfde van alles wat die mense afsny, behoort aan die farao. Maar die priesters se grond het nie die farao se grond geword nie.

Genesis 47

Genesis 47:17-31