Genesis 47:14 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het koring aan die mense van Egipte en Kanaän verkoop, en hy het al die geld gekry wat die mense gehad het. Hy het die geld na die farao se huis geneem.

Genesis 47

Genesis 47:13-24