Genesis 47:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het na die farao toe gegaan en vir hom gesê: “My pa en my broers het van Kanaän gekom en hulle is nou in Gosen. Hulle het hulle diere en alles wat hulle het, saamgebring.”

Genesis 47

Genesis 47:1-8