Genesis 46:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Jakob vir Josef: “Nou is ek tevrede, nou kan ek sterf. Ek het jou weer gesien, ek het gesien jy lewe nog.”

Genesis 46

Genesis 46:25-34