Genesis 46:20 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het getrou met Asenat. Sy was die dogter van Poti-Fera, die priester van die stad On. Sy het in Egipte twee seuns gekry vir Josef. Hulle was Manasse en Efraim.

Genesis 46

Genesis 46:10-22