Genesis 46:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die seuns van Lea wat sy vir Jakob in Paddan-Aram gekry het. Sy het ook ’n dogter gehad, haar naam was Dina. Hulle almal saam was 33 mense.

Genesis 46

Genesis 46:11-16