Genesis 45:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josef kon nie meer vir die mense wegsteek hoe hy voel nie. Hy het gesê al die ander mense moet weggaan van hom. Net sy broers het by hom gebly. Toe het hy vir sy broers gesê wie hy is.

Genesis 45

Genesis 45:1-9