Genesis 44:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die een kind het weggegaan van my, en ek dink ’n wilde dier het hom opgevreet. Ek het hom nog nie weer gesien nie, tot vandag toe nie.

Genesis 44

Genesis 44:21-29