Genesis 44:18 Bybel vir Almal (ABA)

Juda het nader gekom na Josef toe en hy het vir hom gesê: “Asseblief, Meneer, mag ek alleen met Meneer praat? Moenie kwaad word vir my nie, want jy is soos die farao.

Genesis 44

Genesis 44:10-19