Genesis 44:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het vir die bestuurder van sy huis gesê: “Maak die manne se sakke vol koring. Maak dit so vol soos hulle kan dra en sit elkeen se geld terug in sy sak.

Genesis 44

Genesis 44:1-3