Genesis 43:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ons by die plek kom waar ons wou slaap, het ons ons sakke oopgemaak, en toe sien ons elkeen se geld is bo in sy sak. Die geld was dieselfde soos wat ons betaal het. Nou het ons die geld teruggebring.

Genesis 43

Genesis 43:16-22