Genesis 43:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Josef vir Benjamin by hulle sien, het hy vir die bestuurder van sy huis gesê: “Bring die manne na my huis. Slag ’n bees en maak kos gaar, want hulle sal vanmiddag saam met my eet.”

Genesis 43

Genesis 43:7-17