Genesis 42:9 Bybel vir Almal (ABA)

Josef dink toe aan die droom wat hy oor hulle gehad het en hy sê vir hulle: “Julle is spioene. Julle het gekom om te kyk waar julle die land kan aanval.”

Genesis 42

Genesis 42:8-16