Genesis 42:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het nie vir Benjamin saam met sy broers laat gaan nie. Hy was bang daar gebeur miskien iets met Benjamin. Benjamin en Josef was seuns van dieselfde ma.

Genesis 42

Genesis 42:1-11