Genesis 42:23 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het nie besef dat Josef alles verstaan wat hulle vir mekaar sê nie, want wanneer hulle met Josef gepraat het, dan het iemand vir hulle en Josef getolk.

Genesis 42

Genesis 42:16-28