Genesis 42:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gehoor daar is koring in Egipte. Julle moet daarnatoe gaan en julle moet koring vir ons gaan koop sodat ons kos kan hê om te eet en nie sterf van die honger nie.”

Genesis 42

Genesis 42:1-7