Genesis 42:16 Bybel vir Almal (ABA)

Een van julle moet julle broer gaan haal, maar julle ander moet hier in die tronk bly. So sal ek uitvind of julle die waarheid praat of nie. Julle is spioene, so seker soos die farao lewe.”

Genesis 42

Genesis 42:8-22