Toe die kos in die land min word, het Josef die stoorkamers oopgemaak en hy het koring aan die Egiptenaars verkoop.