Genesis 41:48 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het al die koring laat bymekaarmaak in die sewe jaar toe daar baie kos in Egipte was. Hy het die koring-oes van elke deel van die land gebêre in die stede wat daar naby was.

Genesis 41

Genesis 41:42-50