Genesis 41:46 Bybel vir Almal (ABA)

Josef was 30 jaar oud toe hy begin werk het by die farao, die koning van Egipte. Nadat die farao met hom gepraat het, het Josef deur die hele Egipte gery.

Genesis 41

Genesis 41:36-48