Genesis 41:36 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal dan kos wees om te gebruik in die sewe jare wanneer die koring-oes min sal wees in Egipte. Dan sal dit nie so sleg gaan met die land nie.”

Genesis 41

Genesis 41:29-38