Genesis 41:30 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna sal daar sewe jaar lank hongersnood wees. Die mense sal vergeet hoe baie kos daar was. Die mense en die land sal arm word.

Genesis 41

Genesis 41:25-37