Genesis 41:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het daar ook sewe ander koeie uit die Nyl-rivier gekom. Hulle was lelik en maer en hulle het by die vet koeie op die rivier se wal gaan staan.

Genesis 41

Genesis 41:1-6