Genesis 41:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het daar sewe ander koeie uitgekom na hulle toe. Hulle was baie lelik en maer. Ek het nog nooit leliker koeie in Egipte gesien nie.

Genesis 41

Genesis 41:18-21