Genesis 40:20 Bybel vir Almal (ABA)

Drie dae later het die farao verjaar en hy het ’n groot fees gehou vir al sy mense. Hy het toe gedink aan die hoof van die skinkers en aan die hoof van die bakkers en hy het hulle uit die tronk laat kom.

Genesis 40

Genesis 40:12-23