Genesis 40:17 Bybel vir Almal (ABA)

In die boonste mandjie was daar lekker gebakte kos vir die farao. Maar die voëls het die kos uit die mandjie opgevreet toe die mandjie nog op my kop was.”

Genesis 40

Genesis 40:8-23