Genesis 40:13 Bybel vir Almal (ABA)

Oor drie dae sal die farao aan jou dink en hy sal jou werk vir jou teruggee. Jy sal weer die farao se wyn skink en sy beker vir hom gee soos voorheen toe jy sy skinker was.

Genesis 40

Genesis 40:12-19