Genesis 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens, Adam, het weer seks gehad met sy vrou. Sy het ’n seun gekry en hom Set genoem. Sy het gesê: “God het vir my ’n ander seun in Abel se plek gegee, want Kain het vir Abel vermoor.”

Genesis 4

Genesis 4:22-26