Genesis 4:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ada se seun was Jabal. Jabal was die voorvader van die mense wat in tente by hulle skape en bokke gewoon het.

Genesis 4

Genesis 4:19-25